ʼn Pa se oorlewings knapsak vir die reis deur jou seun se tienerjare

Die oomblik het aangebreek nog voordat ek reg was daarvoor. My tiener seun stap voor my en skielik sien ek hoe lank hy geword het, hoe daar ʼn paar verdwaalde donker haartjies op sy bo-lip oornag verskyn het en dat hy sy tree rek om tot by sy pa te loop. Sy oë volg sy […]

Ons wil skei maar ons wil nie die kinders seer maak nie…

Ek het die woorde al meer male as wat ek kan tel in my terapie kamer gehoor. Die laaste hoop van ouers wat al vuis voos of yskoud is na maande of jare se gefaalde pogings om hul huwelik te red. Die waarheid is nie maklik om te hoor nie. Kinders kry ALTYD seer. Die […]

Help my kind se juffrou is te kwaai!

Jy wag in spanning in die motor buite die skool hek. Om die draai sien jy jou spruit aankom. Jy sit regop sit jou vriendelikste glimlag aan en se: “Hallo my skat, hoe was jou dag?” maar daar is net in fluister stemmetjie terug. “Sleg, my juffrou het weer met my geraas…”. dit is die […]