ʼn Pa se oorlewings knapsak vir die reis deur jou seun se tienerjare
Die oomblik het aangebreek nog voordat ek reg was daarvoor. My tiener seun stap voor my en skielik sien ek hoe lank hy geword het, hoe daar ʼn paar verdwaalde donker haartjies op sy bo-lip oornag verskyn het en dat hy sy tree rek om tot by sy pa te loop. Sy oë volg sy […]